WATCH | HORROR MOMENT CHILD IS SNATCHED FROM VEHICLE IN PRETORIA CBD

113384
Loading...

Kind uit motor gegryp. Dapper boetie sit misdadiger agterna wat tot sy kleinboet se redding lei.

Is jy voorbereid vir so ‘n situasie. Hierdie Ma was voorbereid maar die voertuig se sluitmeganisme het nie gewerk nie.

Berei jouself voor as jy in die stad of dorp ry vir hierdie soort van insidente.

Regstelling – Middelburg Observer berig dat die voorval in Middelburg plaasgevind het. Ongeag waar dit plaasgevind het, wees asb altyd voorbereid.

https://mobserver.co.za/105130/klankgreep-ma-gil-los-kind-toe-man-met-mes-haar-kleuter-gryp/?fbclid=IwAR0YY4oXg_ZKQ3IXMEwYbeQhwamjnrl9LeE3kqmUEk5AJNu1p5Hm3pVKMmQ